Ek het op Facebook al ‘n hele tydjie trug van jou werk gesien en net dadelik dit gelove. Sommer vinnig vir my ma gese jy moet my troue se blomme eendag doen. Ek is self baie lief vir blomme. Jou styl en die maniere hoe jy jou blomme bymekaar sit is net ongelooflik mooi. So toe en nou eendag begin troue reel, toe is jy nr 1 om te book op my lysie. Dit was regtig maklik om my prentjie vir jou te verduidelik en jyt dit beter reg gekry as wat my prentjie oorspronklik was. Jy is n lekker mens om mee te werk en my troue se blomme was mooier as perfek. Ek sal defnitief vir jou aanbeveel vir enige bruid of selfs al is dit vir n ander geleentheid. Ek het ongelooflik baie komplimente gekry vir die blomme by my troue. Baie dankie Anli.

Vera Alberts (Bruid)

Photography: Wrensch Lombard Photography | Venue: Laatson

anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding1 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding2 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding3 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding4 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding5 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding6 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding7 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding8 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding9 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding10 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding11 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding12 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding13 anli-wahl-vera-johan-laatson-wedding14