Photography: Jani B | Venue: Saronsberg | Coordination: Kraak Events | Catering: Malita Joubert Catering | Make-up: Minke du Plessis | Florals: Anli Wahl Floral Design | Floral assistants: Tania, Berena, Deidre, Annamie, Luke & Mike

Beste Anli, daar is nie genoeg woorde om jou ongelooflike talent te beskryf nie, en jou passie en energie vat dit net tot die next level! Jy verstaan die prentjies wat in ‘n mens se kop is, en maak dit dan beter as wat ons ooit kon droom! In ‘n bloedige 42 grade het julle in die direkte son gestaan en blomme opsit en nooit het die smile eenkeer van jou gesig af verdwyn nie! En hoe jy dit reg gekry het dat die blomme die hitte oorleef is ‘n miracle! Duisend dankie dat jy ons troudag so stunningly mooi gemaak het! xxx

Documentary-Wedding-photographer-Cape-Town-Saronsberg-Cellars180