Photography: Thunder & Love | Coordination: Boutique Styling | Hair & Make-up: Cecilia Fourie | Venue: Nooitgedacht

Dankie Anli. Jy het Ons dogter se troue met haar droom man perfek opgesom en elke persoon wat haar ken, het dit gesien. “At the end of the day, it wasn’t about what you saw, but every emotion you felt seeing what you saw”. Jy het DIT gecapture. Dankie!

Jeannie Churr Lemmer (Ma van die bruid)