Toe ons besluit het om in Tulbagh te trou het ons geweet ons wil ‘local’ verskaffers gebruik en so het ons toe bietjie navorsing gedoen.

Google en Wedding Blogs was ons hoof bron en so het ons op Anli Wahl Floral Design afgekom en dit was die beste ontdekking ooit!  Ons trou venue het haar ook hoogs aanbeveel en so het ons bietjie na vorige troues waarop Anli gewerk het gaan kyk.

Wat my gelok het van Anli se werk is dat sy sagte, vloeiende skeppings maak, maar tog skeppings wat uitstaan en aandag trek.  Anli was uistekend met haar korrespondensie en sy het altyd my eposse vining geantwoord en sy was altyd bereid om my met enige vrae te help.  Toe ek vir Anli die eerste keer ontmoet kon ek sien sy is passievol oor haar werk en sy verstaan wat bruide wil he.  Sy is so ‘n vriendelike mens, maar ook professioneel en sy het goeie en praktiese raad gegee.  Ek was absoluut mal oor my blomme en ek sou niks van dit wou verander nie.  Anli jy is ongelooflik en ek sal jou enige tyd weer gebruik!!!

Nicolene Freese (Bruid)

Photography: Adene Photography | Make-up and Hair: Skoonlief | Dress: Eli Nicole | Venue: Montpellier Wine Estate

anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding1 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding2 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding3 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding4 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding5 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding6 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding7 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding8 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding9 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding10 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding11 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding12 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding13 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding14 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding15 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding16 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding17 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding18 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding19 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding20 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding21 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding22 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding23 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding24 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding25 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding26 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding27 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding28 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding29 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding30 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding31 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding32 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding33 anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding34       anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding41                  anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding59  anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding61          anli-wahl-roland-nicolene-monpellier-wedding72