Dit het gevoel of ek vir Anli al JARE ken na net die eerste e-mail. Sy het die proses so maklik gemaak en was net die beste persoon om mee te werk. Anli, jy het sooo baie geduld en kan jou 100 maal oor en oor aanbeveel en wens ek kon elke jaar trou sodat jy my blomme kan doen. You literally go the extra mile!!! Weereens dankie vir my PEONIES!
Michelle de Villiers (Bruid)
Photographer: Jenni Elizabeth | Dress: Alana van Heerden | Coordinator: BonTon Event Planning | Make Up: Lisa Brown | Stationery: Nooi Kreatief | Bridesmaids Dresses: Gert-Johan Coetzee | Venue: Nooitgedacht Estate| Video: FILMish
Check out their video here
This wedding was also featured here on The Pretty Blog