Anli het met ons eerste ontmoeting my reeds opgesom en presies geweet watse prentjie ek in my kop gehad het.  Ek en Anli het jare terug saamgewerk en dit het dit natuurlik makliker gemaak want ons was reeds gemaklik met mekaar.  Ek kan eerlikwaar sê dat ons blomme dié heel laaste ding was waaroor ek bekommerd was, ek het ‘n gerustheid en vrede gehad dat Anli weet wat sy doen, sys profesioneel en dat sy ons dag ekstra mooi gaan maak met haar pragtige skeppings en kreatiwiteit.  Haar epos korrespondensie is stiptelik, dit was nie vir my nodig om weke vir haar te wag nie, syt op my eposse reageer so gou moontlik.  Ons was meer as tevrede met ons blomme, dit het sò mooi gelyk, presies die prentjie wat ek in my kop gehad het!  Daar was oorgenoeg blomme en verskillende soorte, nie net takke nie.  Ek sal haar met ‘n gerustheid aanbeveel

Merlene Cronje (Bruid)

Photographer: Adene Photography | Make-up and Hair: Elana at Tittewyt Hair and Make Up | Dress: Robyn Roberts | Venue: Kronenburg Estate

anli-wahl-merlene-henk-kronenburg2  anli-wahl-merlene-henk-kronenburg4 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg5

anli-wahl-merlene-henk-kronenburg6 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg7 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg8 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg9anli-wahl-merlene-henk-kronenburg1 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg10 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg12 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg11anli-wahl-merlene-henk-kronenburg13 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg14 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg15 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg16 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg17 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg18 anli-wahl-merlene-henk-kronenburg19