Photography: We Love Pictures | Stationery: Seven Swans | Venue: Haute Cabrière

Ek is mal oor blomme en het al lank Anli se werk dop gehou en bewonder. Toe ek trou was dit my droom dat Anli my blomme doen!

Ons het vir Anli ‘n paar voorbeelde gewys wat ons van hou en vertel waar ons trou en dit was al. Anli het alles meer as perfek vas gevang en is ongelooflik talentvol, professioneel en het baie kreatiewe oplossings vir blomme in enige ruimte. Dit was regtig n sprokie mooi dag, meerendeels te danke aan Anli.

Ek is so dankbaar dat Anli deel was van ons troue, kon nie vir beter gevra het nie! Miskien sal ons eendag ons trou geloftes hernu en dan kan ons weer mooi blomme hê!