Photographer: Jaco le Roux | Videographer: Ebert Steyn Films | Venue: Olive Rock | Accommodation: Arum Lily Cottages | Make-up and Hair: Roxanne van Riet | Dress: Robyn Roberts Bridal Wear | Bridesmaids’ dresses: Dune Clothing | Cake: Edible Art Cakes | Stationery: White Kite Studio

Anli,

Baie dankie vir die mooiste blomme ooit. Dit was meer as perfek.

Ek kon nie vir mooier blomme vir ons troue gevra het nie. Die trou gaste se asems
was letterlik weggeslaan.

Jy en jou span is absoluut fantasties.

Carin & Robert